Hoër Meisieskool Paarl

 


BEHEERLIGGAAMPOS BESKIKBAAR

Graad 4-7: Sosiale Wetenskappe & Graad 5 Afrikaans Huistaal

Beskikbaar vanaf:

  • 1 Januarie 2025 of 1 April 2025

Vereistes:

  • Ervaring in die aanbied van genoemde vakke (duidelik meld in CV).
  • Geldige SACE-registrasie, Polisie-clearance, en geskikte vetting.
  • Ervaring en kennis van die toepassing van e-leer is ‘n vereiste.
  • Tweetaligheid in Afrikaans en Engels.
  • Aktiewe betrokkenheid by buitemuurse aktiwiteite (vermeld in CV).

Aansoeke:

Stuur ‘n volledige CV en motiveringsbrief aan:

Die Skoolhoof
E-pos: admin@paarlgirlshigh.com
Telefoon: 021 872 1730

Sluitingsdatum: 4 Desember 2024

Nota: Indien u teen 13 Desember 2024 nog geen terugvoering ontvang het nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was.

Die Skoolbeheerliggaam behou die reg voor om nie ‘n aanstelling te maak nie.

HMS PAARL - EXCELSIOR MPLIORA ALTIOR

Comments